2014 Russiese Grand Prix

Vlag van Rusland 2014 Formule 1 Russiese Grand Prix
Datum 12 Oktober 2014
Plek Sochi Autodrom
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:38.513
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes
Tyd 1:40.896 (rondte 53)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
3 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes

Die 2014 Formule Een Russiese Grand Prix is op 12 Oktober 2014 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes-Benz gewen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search